GLOBALPAWS-LOGO1

Travel Route – Johannesburg to Auckland
Shipment date – 11 June 2019

Môre Marinda

Tienkerbel is veilig by die huis. Ek stuur vir julle n foto sodra sy bietjie meer ingesettle is.

Weereens baie dankie vir julle moeite met haar dit word opreg waardeer.

Baie dankie

Yolanda van Biljon