Travel Route – Johannesburg to Melbourne
Shipment date – 26 October 2019

Marinda hoe se ek ooit genoeg dankie vir al julle hulp en ondersteuning….PUIK DIENS!!!

En dan nie eers gepraat van JP wat so mooi met die honde gewerk het nie. Julle is n span om op trots te wees!