Travel Route – Johannesburg to Amsterdam
Shipment date – 22 May 2019

Hi monique

Dankie vir al jou moeite met Mei. Ek het toe so 5 uur vir haar gekry gister middag. Ek is super bly dat sy uiteindelik hier is 😁👏

Dankie vir al jou hulp met haar travels

Lekker naweek

Vriendelike groete
Danel Meyer