Travel Route – Johannesburg to Scotland

Hallo Toinette,

Weer eens Baie dankie vr al jou hulp met my Kidz, ons Het almal veilig aangekom en Peppertjie Het my amper opgevreet, hulle was moeg en die eerste aand Het Pepper tussen my en Allan geslaap styf teen my rug en Minki Bo by my kop amper Bo op my kop, wat sy nog nooit voorheen gedoen Het nie. Die volgende dag was of niks ooit gebeur Het nie hulle was heelemal normaal. Dankie aan Global Paws vir julle fantastiese diens ons Sal julle enige tyd aanbeveel, lekker koud hier maar pragtig en groen

Groete,

Janet, Allan, Pepper en Minki Freeman