Travel Route – Russia to Johannesburg
Arrival date – 14 October 2017

More Yolandi.

Baie dankie weereens vir alles wat jy vir my gedoen het. Jy het werklik dai “ekstra” myl geloop om te verseker dat alles glad verloop. Jy het kalm gebly toe ek moeilik geraak het en jyt getroos toe ek gehuil het. Chocolate en begin settle in haar nuwe tuiste.

Ek kan julle en julle span beslis aanbeveel.